Eindtydgebeure # 3 Hoofgebeure in die Toekoms

Published 2023-10-22
In hierdie video plaas ek die eindtydgebeure soos dit aan ons voorgehou word in die Bybel onder sewe hoofpunte wat kronologies volg en bespreek dit kortliks. Elk van hierdie gebeure sal later in die reeks, meer breedvoerig uiteengesit word.

All Comments (1)