Eindtydgebeure # 1 Inleiding HD

Published 2023-10-26
God wil hê dat ons moet weet wat die toekoms inhou, daarom het Hy die profesieë aan ons bekendgemaak. Hierdie profesieë raak ons ook en dit is dus noodsaaklik dat ons daarop AG GEE.

All Comments (1)